#JouMenseMyMense

#JouMenseMyMense

GROOTfm 90.5

269 - JMMM 21 SEP
Die omvang van die nood laat mens soms oorweldig, verlam en selfs effens lomp voel. Net omdat ons nie alles vir almal kan wees en doen nie, beteken nie ons moet ons gewone menslike omgee verloor wat fokus op dit wat ons wel vir mekaar kan doen nie. GROOTfm 90.5 en SPAR sê “Jou mense is my mense”! Kuier elke Dinsdagoggend om 10:10 saam en hoor of Lindie Strydom ‘n ouma met ‘n cupcake verras, ‘n dogtertjie in die hospitaal besoek of vir die karwagte ‘n sakkie kruideniersware neem. GROOTfm 90.5 se #JouMenseMyMense en sáám is ons beter, word met trots geborg deur SPAR.
269 - JMMM 21 SEP
00:00

Episodes

269-

JMMM 21 SEP

Mon, 02 Oct 2023
268-

#JouMenseMyMense saam met SPAR – Dié hoop beskaam nie…

Tue, 22 Nov 2022
267-

#JouMenseMyMense saam met SPAR – ‘n “Attitude of Gratitude”

Wed, 16 Nov 2022
266-

#JouMenseMyMense saam met SPAR – Moedeloos, maar nie hoop(e)loos nie!

Wed, 09 Nov 2022
265-

#JouMenseMyMense saam met SPAR – Morelife

Tue, 01 Nov 2022